Dis hierdie dom doos se skuld dat sy mense nie kos het om te eet nie, nou kom vermoor hulle ons mense.
Filed under: Uncategorized | Leave a Comment »
Dis hierdie dom doos se skuld dat sy mense nie kos het om te eet nie, nou kom vermoor hulle ons mense.
Filed under: Uncategorized | Leave a Comment »
Filed under: Uncategorized | Leave a Comment »
Steve se lewensverhaal in 19 tonele. Steve se woorde: “DHDW is nie rerig my storie nie, dis ons sin. Ons het mekaar gemaak en ek is jou ewig dankbaar. Die idee is nooit kroniese voorspoed nie, maar hoe die somtotaal van die goeie en minder goeie ‘n sterker jy maak.”
Filed under: Uncategorized | 1 Kommentaar »
Filed under: Uncategorized | Tagged: jake white, wereldbeker | 3 Comments »
Geskiedenis is hierdie jaar gemaak toe 2 Suid-Afrikaanse Super14 spanne vir die eerste keer in die finaal gespeel het. Geskiedenis is ook in hierdie wedstryd gemaak toe Bryan Habana in die laaste sekondes die wen drie vir die Blou Bulle verseker het. Hy het voor die wedstryd gese dat hy iets spesiaal gaan doen, en werklik [...]
Filed under: Uncategorized | Leave a Comment »
Die spreekwoordelike “Agter Elke Man”, een van Steve se grootste treffers, kan dit nie beter se nie. Natasha het Steve getem en hou hom op sy tone. Persoonlik dink ek dat Steve nie so ver sou kom sonder sy vrou aan sy sy nie. Vir haar maak publisiteit nie meer saak nie. Families is tog [...]
Filed under: Uncategorized | 1 Kommentaar »
Met die aantal nominasies ontvang is daar geen twyfel dat Steve my man van die jaar is nie. Steve het ons vermaak, laat lag en huil. Veral met sy daaglikse inskrywing op Spoegblog. Steve het verskeie opvoerings hierdie jaar gehad en ek was bevoorreg om DHDW te gaan kyk. Daar is baie kere die jaar [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: steve hofmeyr | Leave a Comment »
Google News Most Popular Searches (global)
american idol
youtube
britney spears
2007 cricket world cup
chris benoit
iphone
anna nicole smith
paris hilton
iran
vanessa hudgens
And now for a smattering of top search terms:
TV show: heroes
Movie: transformers
Politician: ron paul
Ringtone: mosquito rington
Diet: weight watchers
Recipe: master cleanse recipe
Fitness: pilates, followed by bikram yoga
Opgedateerde Boegie nominasies:
Man van [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: brian habana, steve hofmeyr, wereldbeker | 2 Comments »
Robin Hood, 007 en Van der Merwe neem aan ‘n skyfskiet kompetitisie deel. Hood vat sy pyl en boog en skiet ‘n appel bo ‘n ou se kop middel deur en se, ek is Hood, Robin Hood. Dis 007 se beurt en hy vat sy 9mm en skiet ook die appel middel deur en se, [...]
Filed under: Uncategorized | 1 Kommentaar »
Hierdie week benoem ek http://lxding.wordpress.com/
as my blog van die week. Ding het ‘n baie interesante en unieke skryfwyse. Gaan kuier gerus op sy stoep.
Opgedateerde lys vir Boegie toekennings. Nominasies sluit Vrydag. As jy iemand nomineer wat alreeds genomineer is, tel dit as ‘n stem. (Sien getal in hakkies.) Dankie vir die lekker reaksie. Ek [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: brian habana, jake white, natasha, pierre spies, steve hofmeyr, wereldbeker | 6 Comments »