Posted on Januarie 31, 2008 by boegels
Volkspele is a South African folk dance tradition.Directly translated, Volkspele means “folk games” and can be translated to folk dance. Folk dance was the brain child of South African, Dr. SH Pellisier who was visiting Sweden in 1912 with a friend to become more proficient in carpentry. After finishing their day’s work they met with [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: volkspele | 1 Kommentaar »
Posted on Januarie 30, 2008 by boegels
Hierdie week wil ek graag Boer in Ballingskap aanwys as my blog van die week. Hy bly nou in Gyeongju in Korea.
Sy eerste inskrywing: “Ek het besluit om ‘n blog te begin om eie ervaringe hier in die vreemde te deel met wie ookal belangstel. Eerstens die titel: “Boer in Ballingskap”. Wel, dis nou presies soos [...]
Filed under: Uncategorized | 4 Comments »
Posted on Januarie 29, 2008 by boegels
Johan Swarts, die redakteur van Die [TYD]Skrif-projek, en sy span het hierdie website begin: http://www.tydskrif.co.za
Die lewensverwagting van ‘n bloginskrywing is nie vreeslik lank nie; baie stories gaan verlore bloot omdat hulle vervang word met nuwes. Dit is die doel van hierdie projek om die goeies te bymekaar te bring en te kanoniseer, sodat talentvolle bloggers se prosa [...]
Filed under: Uncategorized | 2 Comments »
Posted on Januarie 28, 2008 by boegels
Jacques Kallis (121 – nie uit nie, 12 x 4, 1 x 6) het met sy 16de eendag-honderdtal die pad na die oorwinning in PE gister geteer. St. Georgepark is die een veld in die land waar Kallis nog nie ’n honderdtal kon slaan nie, en daarom was sy vreugde groot toe hy dit gister [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: eskom, Jacques Kallis | 2 Comments »
Posted on Januarie 25, 2008 by boegels
Boeremusiek is a type of South African instrumental folk music. Its original intent was to be an accompaniment to social dancing at parties and festivals. Boeremusiek is originally European, but once it was brought to South Africa, it gradually changed and became its own style. It is thought to have got to South Africa by [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: boeremusiek | 4 Comments »
Posted on Januarie 23, 2008 by boegels
Posted on Januarie 21, 2008 by boegels
Hoe gaan dit daar in die City of Tswane? Dominee het toe sommer 79 lopies op die heilige Sondag aangeteken, lekker.
Terwyl Steve nou sy persoonlike dinge moet uitsort, is daar dalk iemand wat sy hand wil opsteek vir die behoud van Pretoria? Wat van jou, Janine ? Kon jy nie maar jouself in toom gehou [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: Steve, Tswane | 5 Comments »
Posted on Januarie 21, 2008 by boegels
Ek is sprakeloos en hartseer.
Spoegblog is af. Wou daar ‘n kommentaar lewer dat Steve maar die blog vir ‘n paar maande moet stop. Dit sal hom en sy familie net meer skade meebring. Wou Steve net een vraag vra: Hoekom het jy met Natasha getrou as jy vir iemand anders lief was? Nou moet Benjamin en Sebastian [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: steve hofmeyr | 12 Comments »
Posted on Januarie 18, 2008 by boegels
Ek kon gisteraand my ore nie glo toe ek op die SAUK nuus hoor dat, volgens Solidariteit, Eskom krag uitvoer na ons buurlande toe terwyl ons moet ly onder beurtkrag! Ongelooflik, en ons gaan nog baie hiervan hoor oor die volgende paar weke. Dit het my aangespoor om meer van AfriForum en Solidariteit uit te vind.
Ek het vandag vir [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: AfriForum, Solidariteit | 4 Comments »
Posted on Januarie 17, 2008 by boegels
On Thursdays I would like to tell people abroad about out culture.
The word braaivleis (pronounced “bry-flays”) is Afrikaans for “roasted meat”or barbecue.
A typical braai on a small braaistand
It is a social custom in South Africa. It originated with the Afrikaner people, but has since been adopted by South Africans of many ethnic backgrounds. The word vleis [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: afrikaner, barbecue, braaivleis | 11 Comments »