Filed under: Uncategorized | Tagged: cartoons | 8 Comments »
Filed under: Uncategorized | Tagged: cartoons | 8 Comments »
Gisteraand het ons M-Net afgegaan 20:35 en aangekom 21:00. So, ek het ‘n groot deel gemis wat ek met die heruitsending, Sondag, sal kyk.
Wat my diep getref het, was die foto wat die moeder laat afneem het van haar kind ‘n dag nadat hy oorlede is sodat sy pa kon sien hoe hy lyk.
Oorlog is [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: Feast of the uninvited, geloof, Katinka Heyns | 2 Comments »
Hierdie week wys ek Op Die Seepkissie van Jo-Ann Schou aan as my blog van die week. Dit is waar sy raas, jubel, wonder, betoog en sommer net gesels. Sy het alreeds 23,234 hits gekry. Kuier gerus by Jo-Ann: http://joanns.wordpress.com/
Ja, ek stem saam met Roer en Boerinballingskap, gister se inskrywing het meer betrekking on die politiek.
In die [...]
Filed under: Uncategorized | 3 Comments »
Miskien ken jy die fabel van die padda en die skerpioen. Die skerpioen wou graag ‘n vol rivier oorsteek, en vra toe ‘n padda of hy hom op sy rug oor die rivier sal neem.
“Jy moet beslis dink ek is baie dom,” antwoord die padda hom. “As ek jou op my rug oor die rivier dra, [...]
Filed under: Uncategorized | 7 Comments »
Player Stats
Position
Fiest five-eighth / Fullback
Height/Weight
1.78m / 84kg
Date & Place of Birth
14/08/1980 , North Shore
Provincial Caps
61
Provincial Points
391 (12t, 71c, 63p)
Provincial Debut
2001 v Hawke’s Bay (Nth Harbour)
Super 14 Caps
Blues 1 (33 total)
Super 14 Points
12 (182, 9t, 19c, 30p, 3d)
Super 14 Debut
2004 v Reds (Highlanders)
Test Caps
16
Test Points
103 (5t, 30c, 6p)
Test Debut
2004 v England
The deceptively quick All Black first [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: Nick Evans | 4 Comments »
Gee my net ‘n plank vir my kind se kis. Die vrouens het in die nag die Kakies toe gehensop om by die klavier uit te kom. Die klavier wat gespeel het terwyl die kinders huil. Toe breek hulle die klavier in stukkies om ‘n plank vir ‘n kis te kry.
Die verteller, Kobus Rossouw, het in [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: Anglo Boer War, Feast of the uninvited | 5 Comments »
Hierdie week is dit Duskant Sutherland se beurt. Met gedagtes, gedigte en geite in die Karoo van sy hart. Besoek hom gerus: http://duskant.wordpress.com/
Joost van der Westhuizen verjaar vandag. Geluk Joost en dankie vir alles wat jy vir ons gedoen het. Ons waardeur dit baie.
Since winning his first cap as a 22-year-old, Joost van der Westhuizen has [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: Joost van der Westhuizen | 5 Comments »
Ek het lanklaas iets uit Die Profeet van Kahlil Gibran aangehaal. Dit is wat hy se oor vriendskap:
Jou vriend is die vervulling van jou behoeftes. Hy is jou akker wat jy met liefde saai en met danksegging maai. En hy is jou maaltyd en jou vuurherd. Want jy kom na hom as jy honger het [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: Kahlil Gibran, vriendskap | Leave a Comment »
Die Crusaders het Vrydag die Brumbies met 34 punte tee 3 gewen danksy Daniel Carter. Hy het ‘n drie gedruk, geslaag met 4 doelskoppe en 2 strafskoppe.
Wat Wikipedia van die veelsydige speler se:
In 2003, Carter made his All Blacks debut at age 21 in Paris, France, scoring 3 points. He was then capped against France [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: Brumbies, Crusaders, Daniel Carter, Super 14 | 2 Comments »
Het Steve al vir julle ‘n liedjie geskryf, Sharks? Hoop so sterkte!
Hier is my span vir die Super 14 Sports Illustrated Fantasy League:
1. B. Habana
2. C. Latham
3. F. Steyn
4. G. Fairbanks
5. M. Giteau
6. D. Hougaard
7. F. du Preez
8. R. McCaw
9. J. Collins
10. S. Burger
11. T. Flavell
12. A. van den Bergh
13. T. Woodcock
14. C. van der [...]
Filed under: Uncategorized | Tagged: Super 14 | 4 Comments »