![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
My mense gedurende die oorlog wat in 1899 begin het. Die “Anglo Boer War” tussen die Rooinekke en die Boere. Engeland wat die nuwe ontdekte diamant velde in Kimberley en die Vrystaat met ‘n seer hart wou he. Duisende Afrikaners het gesterf. 26 000 vrouens en kinders het in die konsentrasie kampe gesterf.
My mense, my geskiedenis.
Dankie Katinka Heyns vir die ongelooflike reeks. My mond hang oop voor die TV elke Woensdagaand. Ek leer my geskiedenis ken.
Storyteller Katinka Heyns directs A-list South African actors such as Jana Cilliers, Marius Weyers, Anna-Mart van der Merwe, Cobus Rossouw, Louis van Niekerk, Albert Maritz and Neil Sandilands.
Directed by Katinka Heyns, penned by PG du Plessis, and featuring many of South Africa’s finest actors, Feast of the Uninvited is a touching love story set against the backdrop of the Anglo-Boer War.
During wartime, the social fabric of everyday life is torn to shreds. People’s futures become uncertain and in these desperate times they find themselves doing what would have been unthinkable during the secure times of peace.
To Captain Brooks, Harry the Welsh miner, the wealthy Van Wyk family and people like Daantjie van Wyk and his beautiful wife, Magrieta, the war became the ultimate test of who they really were. Never could they have imagined that such nameless fears, jealousies and hatreds lurked inside them.
Filed under: Uncategorized Tagged: | Feast of the uninvited,Katinka Heyns


Boegie, is die reeks op M-net!?
Ek sal dit graag wil sien. Dis moeilik in engeland, maar as hy op een van die M-net kanale is kan ek dit op kuduklub kyk
Ja, dis op M-Net om 8 uur. Ek geniet dit soveel dat ek nou net geskiedenis boeke wil koop en my voorouers wil opspoor.
Ek geniet ook hierdie reeks vreeslik. Jas, maak ‘n plan om dit te sien. Dis die moeite werd.
Ek geniet dit net so. Sover spreek dit soveel van die aspekte wat afgespeel het aan. Regtig baie, baie nice.
Ek geniet die reeks sover; maar dit pla my vreeslik dat alles in engels is!!
Hulle kon tog onderskrifte gebruik het. Ek dink dit sou soveel meer treffend gewees het.
21 Mei 2011 tot 21 Oktober 2011 …. 5 maande van hel op aarde!!!
(Openb 9:5) En dit is aan hulle gegee, nie om hulle dood te maak nie, maar dat hulle vyf maande lank gepynig sou word; en hulle pyniging was soos die pyniging van ‘n skerpioen wanneer hy ‘n mens steek.
(Openb 9:6) En in dié dae sal die mense die dood soek en dit nie vind nie; en hulle sal verlang om te sterwe, en die dood sal vir hulle wegvlug.
(Openb 16:17) En die sewende engel het sy skaal uitgegooi in die lug, en ‘n groot stem het uit die tempel van die hemel gekom, van die troon af, wat gesê het: Dit is verby!
(Openb 16:18) En daar het stemme gekom en donderslae en bliksemstrale, en daar het ‘n groot aardbewing gekom soos daar nog nie gewees het vandat die mense op die aarde was nie so ‘n geweldige groot aardbewing.
lees ook die boek “We Are Almost There!!!” by http://www.familyradio.com/graphical/literature/waat/waat_temp.html