Hansie Cronje

Naas Botha se dat Hansie Cronje nie by die “Hall of Fame” geplaas gaan word nie.
Ek het baie van Hansie Cronje gehou en dink hy was ‘n briljante krieket speler. Maar ongelukkig moet ek saam met Naas Botha stem. Hy hoort nie in die “Hall of Fame” nie omdat sy wedstryd knoeiery SA en krieket [...]

Super 14 speler van die naweek

Daniel Carter
Nee kyk, as daar nou iemand is wat kan rugby speel dan is dit die man! Tweede keer dat ek hom aanwys en hy verdien dit want sover het hy in elk wedstryd, behalwe een, ‘n drie gedruk. Hy skop fantasties en is die naweek as die man van die wedstryd aangewys.
Physical: 1.79m, 91kg
Born: [...]

Rook, blond

 Toe ek vanoggend rook toe sien ek die beeld. Ek dink dis nou tyd om op te hou.

n Blonde sekretaresse word ingeroep na die direkteure se kantoor, die twee manne vra haar om asseblief haar handtekening te sit op die dokument wat op die tafel le.
 
Sy stap nader, en plaas haar hand palm neer op [...]

Blog van die week

Hierdie week is Sharks my blog van die week.
Sy blog al lank se tyd. Ek het haar leer ken op Steve se blog. Met verlede jaar se Super 14 het ek ‘n wetenskap met haar aangegaan: As die Sharks wen dan sal ek Pampoen by die Spoegblog se jaareinde funksie sing en as die Bulls [...]

Feite oor Steve Hofmeyr

PRETORIA BORN. Same day as Michael Jackson, but 4 years later, 29 Augustus. Virgo’s.
MATRICULATED GREY COLLEGE in ‘82, Army and Border duty for 2 years and 2.5 years at Pta Tech Drama School.
He is undoubtedly one of the hardest working and creative artists in South Africa. When he’s not singing, he’s acting (plenty stage productions [...]

Super 14 speler van die naweek

Ek wou vir Liefling aanwys vir sy briljante vertoning Vrydagaand teen die Lions. Maar het toe op Keegan Daniel van die Sharks besluit vir sy fantastiese 2 driee. Die Sharks het ook teen ‘n baie beter span gespeel.
KEEGAN DANIEL

Position: Flank
Physical: 1.88m, 92kg
Province: Sharks
Born: 05.03.85, East London
Province Caps: 23
Province Points: 30 [6t]
Province Debut: 2006 v Pumas
Super [...]

First Knight

Wie het First Knight gisteraand op e-tv gesien? Ek het dit so geniet dat ek dit 10 uit 10 gee. Enige rede hoekom dit nie 10 uit 10 mag kry nie? Vertel my met goeie redenasie en ek verminder die punte.
Vanuit Wikipedia:
The film follows the rogue Lancelot’s (played by Richard Gere) romance with Lady Guinevere [...]

AfriForum

Ek het vandag vir die tweede keer geld geskenk per sms. R10 aan AfriForum. Maklik, sms net die woord FORUM na 38655. Sekondes daarna sms hulle terug met ‘n dankie dat ek Afriforum help om my stem laat hoor het met my bydrae.

AfriForum is ‘n forum waar ons gemeenskap se stem gehoor word in ‘n samelewing [...]

Super 14 speler van die naweek

Josevatu Rokocoko
 Dit vat ‘n groot man om 3 driee teen die magtige Curriebeker kampioene, die Cheetahs, te druk.

Player Stats

Position
Wing

Height/Weight
1.89m / 98kg

Date & Place of Birth
06/07/1983 , Nadi, Fiji

Provincial Caps
16

Provincial Points
25 (5t)

Provincial Debut
2004 v North Harbour

Super 14 Caps
49

Super 14 Points
100 (20t)

Super 14 Debut
2003 v Waratahs

Test Caps
48

Test Points
215 (43t)

Test Debut
2003 v England

There is no doubt that Joe [...]