Super 14 speler van die naweek

rokocoko.jpg
Josevatu Rokocoko

 Dit vat ‘n groot man om 3 driee teen die magtige Curriebeker kampioene, die Cheetahs, te druk.

Player Stats
Position Wing
Height/Weight 1.89m / 98kg
Date & Place of Birth 06/07/1983 , Nadi, Fiji
Provincial Caps 16
Provincial Points 25 (5t)
Provincial Debut 2004 v North Harbour
Super 14 Caps 49
Super 14 Points 100 (20t)
Super 14 Debut 2003 v Waratahs
Test Caps 48
Test Points 215 (43t)
Test Debut 2003 v England
There is no doubt that Joe Rokocoko is one of the world’s most deadly finishers. 
The big 24 year-old will be keen to notch up his 50th game 
for the Blues  – and contribute to a successful campaign after missing most of last year’s Super 14. 
His attacking qualities are without question – add in his defensive game and high work-rate and you have a special player.

5 Responses

  1. Genade toggie hoe op aarde spreek mens hierdie ou se naam en van uit, wat ‘n tong knoper naam?

  2. Haai Sharks. Sy voornaam is sommer afgekort na Joe. Die van is interesant. Ek spreek dit uit soos dit gespel is, maar almal spreek dit Rokofoko uit.

  3. Nee Boegie as ek dit try uitspreek kom daar ‘n paar baie lelike name uit hierdie mond van my, nee aggte toggie, gaan nie eers verder try nie!!

    Die skopper van die SHARKS noem ek sommer KOKKEROT en klaar, dit is baie makliker!!

  4. Ek noe hom rokoff en fokkof want dis wat hy doen wanneer hy die bal kry

  5. Pierre ja nee Fokkof klink reg!

Leave a Reply