![]()
PRETORIA BORN. Same day as Michael Jackson, but 4 years later, 29 Augustus. Virgo’s.
MATRICULATED GREY COLLEGE in ‘82, Army and Border duty for 2 years and 2.5 years at Pta Tech Drama School.
He is undoubtedly one of the hardest working and creative artists in South Africa. When he’s not singing, he’s acting (plenty stage productions SUMMER HOLIDAY, JOSEPH… and DIE SOEN, 3 Movies as lead (KAMPUS, AGTER ELKE MAN and NO HERO and 3 tv soapies: GUILLAM WOUDBERG, AGTER ELKE MAN and EGOLI) and when the actor’s taking a break then the writer takes over, composing songs (13 original cd’s, 150 of his songs are being performed locally and internationally) and writing poetry (3 anthologies, one published: VALKUNS). “But I’m not a great poet. They’re pretty much economic songs or lazy thoughts condensed!”
Steve singles out hi-lites as acting opposite JOAN COLLINS, SUN CITY SUPERBOWL sell-out months in advance, and his international performances and recordings (L.A. & Belgium).
Steve is currently touring his Waarmaker cd.
Favourite foods: meat, since his wife is a vegetarian! Nothing beats pizza and wine.
Favourite time of year: January, when he goes on holiday and it’s summer in Africa!
Favourite destination: Amsterdam & Brussels & New York
The best object he’s ever brought back from overseas: Eddie Murphy Live video, E.M Cioran books, Wittgenstein philosophy, global tolerance.
Favourite part of his job: Travelling, Composing. “If I could end up as a songwriter and not sing or act I’d be very happy.” People.
Favourite pastime: Movies, reading, poetry.
The easiest song he’s ever worked on: “Laaste Lag” – On his debut album Desertbound. He wrote it with his left hand while driving his car en route to a gig.
Ultimate ambition: To see his children grow up. Writing screenplays.
Filed under: Uncategorized | Tagged: Grey College, Joan Collins, steve hofmeyr, virgo


Stevie-boy rock!
Steve jy was baie stout, maar ons het jou vergewe
jy bly ‘n STER!! Natasha jy verdien dit nie, maar glo jy
sal Steve ook vergewe. Steve maak oop jou oë jy het in Natasha wat enige man sal wil hê. Steve jy is mos nou mooi groot, koester jou vrou en pragtige kinders, hul verdien al jou aandag en liefde. En bowen alles
vra vergifnis by God en gaan aan met jou lewe!!
Sterkte
Steve is an absalute breath of fresh air to all our lives! Imagine if he never got up to half the things he has done in his life,someone might be focused on your wrong doings and how would that make you feel??????Never Look for the bad in people, Strive to find the best!
Hi ek is ‘n groot aanhanger van Steve en sal altyd wees, ek wens almal wil hom net uitlos en na hul eie onplesierige lewe kyk almal om ons doen al die dinge elke dag maar net omdat dit Steve is nou is daar ‘n issue, los hom uit en kry self ‘n lewe, STEVE EN DIE BLOU BULLE BO!!!!!!!!!!!!
Dankie Sanet, soos hulle se op die Coke advertensie: Your a legend. Dankie ook aan Naomie – dis my dogter. Ek is tog so trots op haar!
Hi Steve, ek was al by ‘n paar van jou shows. En oor die jare het jy net so nederig gebly soos in die begin. Ek is mal oor jou omdat jy ‘n mens mens is. Jy is great. Ek wens jou net voorspoed toe vir die toekoms.
Jy verdien dit om sukses te behaal, want jy gee om vir wat jy doen.
Groete,
Irma
Steve
Ek lees tans jou boek “Mense van my asem”
Steve, lees die boek van Wayne Herschel
The Hidden Records.
Is te koop by Kalahari.net.
Sal goeie toevoeging wees tot al die boeke wat jy al oor religie gelees het.
Wayne het ook ‘n website.
Steve,
Die ironie van die hele herrie wat losgebars het om jou kop, is dat die vrouens wat jou nou veroordeel, die vrouens is wat beslis nie nee sou se as dit hulle was wat die kans kon kry nie….. Ja, dis nie so eenvoudig nie, ek weet. Maar weet jy wat? Ons is almal maar mens. Gelukkig verstaan God dit. Sterkte met alles wat voorle. Dit kan nie maklik wees nie. REM se song se as dinge te veel raak en jy voel jy kan nie aangaan nie, hold on….
Steve – hoop alles verloop goed af en dat Natasha tog by jou sal staan al het wat gebeur. Jy was stout maar die lustige vrouemense het jou “bedonner”. Besig met jou boek – moes dit net koop want jy bly my ster. Byt vas en moenie kopverloor – Natasha is nog lief vir jou ek weet dit – BID vir Genade. Sterkte en Liefdegroete.
God Bless.
Ag steve ek het jou ook vergewe stem saam met Sonette.
Hi Steve
Ek was baie skepties oor jou boek, maar nou dat ek dit begin lees het kan ek dit nie neer sit nie.Al my vriendinne lees dit ook.Die boek is regtig goeie leesstof nie iets wat n mens in die toilet sal lees nie.Baie dankie vir n goeie boek wat n mens kan waardeer.
Groete daar.