Ge-tag deur Xanika en Meermin, Assupol Life

8 Things I am passionate about
1 My kinders
2 Rugby - Blou Bulle
3 Musiek
4 Rekenaars
5 Die hemel ruim
6 Liefde gee
7 My klein kinders
8 Toer
 
8 Things I want to do before I die
1 Alle lande toer
2 My “soulmate”ontmoet
3 Scuba diving
4 Ophou rook
5 Iemand in die hiernamaals ontmoet
6 Biljoener te word
7 Soos Mark Shuttleworth in die hemel ruim te gaan
8 My [...]

Blog van die week, Elexoma

Hierdie week wys ek Meermin aan as my blog van die week. Ek hou veral van hierdie inskrywing op haar blog:

“Waarvoor gebruik jy jou tong? Om te proe? Om ander mense goed of sleg te sè? Om te bid?
Hoekom moet party mense hulle tonge gebruik om mekaar sleg te sè? Hoekom is daar mense wat [...]

Optical Illusion, Oasis Group Holdings

Hierdie optical illusion word escher tesselation tiles genoem.

Die ondergenoemde is vanaf die Blou Bulle se webwerf en ek paste dit hier om aan u uit te wys hoekom Oasis die Bulle borg
The Vodacom Bulls have concluded a historic sponsorship deal with Oasis Group Holdings, the first time a black-owned company has invested in the Bulls [...]

Resolution Health

Die ondergenoemde is vanaf die Blou Bulle se webwerf en ek paste dit hier om aan u uit te wys hoekom hulle die Bulle borg:
The business relationship between the Blue Bulls and Resolution Health has already been in existence for more than three years. Resolution Health supports the medical team financially and has developed a [...]

Nuwe blog speletjie

Ek gaan vadag ‘n nuwe blog speletjie begin.
Die doel van hierdie speletjie is om die volgende organisasies te bevoordeel uit dankbaarheid vir hul bydrae:
SSSB - Steve Hofmeyr se spoegblog omdat, o so baie redes. Kortliks vir sy musiek talent. Ek sluit die adveteerders op die blog in omdat, saam maak ons ‘n span.
ABSA - Omdat [...]