Comments for Boegie se blog - As jy deur hel gaan moenie ophou hardloop nie!

Opmerking op Feite oor Steve Hofmeyr deur Annatjie
Ek is een van die wat nie klippe gooi nie.  Ek dink ek is ook een van Steve se langste aanhangers.  Vandat hy in die restaurante in Pretoria begin sing het, by Tukkies Jool opgetree het en in Agter Elke Man opgetree het.  My dogter word 26 en is vandat sy haar eerste woord kon se ‘n Steve aanhanger.  So is my man en my 2 ander kinders.  Steve, in Kathu is 5 mense wat elke stukkie musiek en fliek van jou het en jou altyd ondersteun.

groete

Opmerking op Feite oor Steve Hofmeyr deur Breggie
Hi Steve

Ek was baie skepties oor jou boek, maar nou dat ek dit begin lees het kan ek dit nie neer sit nie.Al my vriendinne lees dit ook.Die boek is regtig goeie leesstof nie iets wat n mens in die toilet sal lees nie.Baie dankie vir n goeie boek wat n mens kan waardeer.

Groete daar.

Opmerking op Boegie se vrou van die jaar – Natasha Sutherland deur marisa terblanche
ek dink Natasha is regtig n amazing persoon.  sy is deur soveel hartseer.  ek kom uit n verhouding uit waar die ou my amper doodgeskiet het, maar tog was ek so bang vir  die “alleen” waarvan sy praat in haar boek Bittersoet.  ek sien my waar sy was.  ek wens ek kon haar my storie vertel en vir haar se dat die alleen

regtig eendag heentemal verdwyn.   sy moet vashou aan die Here se hand.  die alleen is waar sy haarself volkome gaan ontdek.

Opmerking op deur Fmdeopdh
W0F1Lz comment3 ,

Opmerking op Nuwe blog speletjie deur fodde
ag flip, hoe kan dit jou wil seer maak – is hy jou eige seuntjie.  ‘n pampoen, net nie op ‘n dak nie.!

wed jou dié comment gaan delete word

Opmerking op Optical Illusion, Oasis Group Holdings deur Jane Goody
This is quite a up-to-date info. I think I’ll share it on Facebook.

Opmerking op Feite oor Steve Hofmeyr deur Esme Sinden
Ag steve ek het jou ook vergewe stem saam met Sonette.

Opmerking op Nuwe blog speletjie deur Ai, kak voetspore is sommer net … kak! « ‘n Fan van Ricky Louw
[...] 14, 2008 at 1:30 pm · Filed under Ricky se Kak   True to form, hierdie held van ons. ‘n Onskuldige speletjie, en ons held moet al weer kak maak. Ricky Louw, on April 8th, 2008 at 4:47 pm [...]

Opmerking op Feite oor Steve Hofmeyr deur Malinda
Steve – hoop alles verloop goed af en dat Natasha tog by jou sal staan al het wat gebeur. Jy was stout maar die lustige vrouemense het jou “bedonner”. Besig met jou boek – moes dit net koop want jy bly my ster. Byt vas en moenie kopverloor – Natasha is nog lief vir jou ek weet dit – BID vir Genade. Sterkte en Liefdegroete.

God Bless.

Opmerking op Feite oor Steve Hofmeyr deur Sonette
Steve,

Die ironie van die hele herrie wat losgebars het om jou kop, is dat die vrouens wat jou nou veroordeel, die vrouens is wat beslis nie nee sou se as dit hulle was wat die kans kon kry nie…..  Ja, dis nie so eenvoudig nie, ek weet.  Maar weet jy wat?  Ons is almal maar mens.  Gelukkig verstaan God dit.  Sterkte met alles wat voorle.  Dit kan nie maklik wees nie.  REM se song se as dinge te veel raak en jy voel jy kan nie aangaan nie, hold on….