Soldate wat hul lewens op die grens opgeoffer het.
2007 is vir jou lewe wat jy opgeoffer het.
Meer as 1 miljoen Suid Afrikaners is nou verspreid oor die wereld sodat die gedagtes aan jou in die heelal basuin kan word en dit soos hemelkore klink.
Uit die blou van onse hemel,Uit die diepte van ons see,Oor ons ewige gebergtesWaar die kranse antwoord gee.Deur ons vêr verlate vlaktesMet die kreun van ossewa.Ruis die stem van ons geliefde,Van ons land Suid-Afrika.Ons sal antwoord op jou roepstem,Ons sal offer wat jy vra:Ons sal lewe, ons sal sterwe,
Ons vir jou, Suid-Afrika.
Dankie troepie ons sal jou nooit vergeet nie.
![]()
Ge Korsten – gebore in Rotterdam, Nederland. Verhuis na SA toe hy 9 was. Baie populere sanger van POP tot Opera, akteur in flieks, TV en die verhoog.
Oorlede 29 September 1999.
Koerante het sy dood as volg gepubliseer:
DEATH OF GE KORSTEN (article first published : 1999-10-2) Well-known Afrikaans singing star, Gé Korsten, reportedly committed suicide in his home in Wilderness near George on September 29. Foul play is not suspected but it is believed that he was suffering from cancer. Gé Korsten’s singing career spans more than 40 years during which time he appeared in countless operas and concert performances and won major awards for his stage and television appearances. He had recorded 58 albums and was described as a pioneer of Afrikaans folk music. A former Cape Performing Arts Board director, Gé Korsten was a regular performer in operas in Durban in the days when operatic works were produced by what was then the Natal Performing Arts Council.
Bles Bridges
Lawrence John Gabriel Bridges is op 22 Julie 1946 gebore en het op Viljoensdrif in die Noord-Vrystaat groot geword. Hy is op 24 Maart 2000 in ‘n motorongeluk dood en is op 03 April 2000 uit die NG Kerk Driehoek in Vanderbijlpark begrawe.
Bles Bridges, Suid-Afrika se vernaamde en veelbesproke sanger, was ‘n legende van sy tyd en terselfdertyd ook een van die grootste minnesangers wat die land nog geken het. Bles se Engelssprekende aanhangers het hom spontaan “Mr Showman” en “Mr Entertainer” gedoop.
Bles, so genoem deur sy Ierse oupa, omrede hy min hare gehad het op ‘n vroeë ouderdom, was in meer as een opsig geseënd. Hy het ‘n interessante en kleurryke musiekloopbaan met volop hoogtepunte gehad.

