Punte en reels

Punte:

1. Eenmalige post inskrywing wat instansies adverteer – 100

2. Positiewe kommentaar op Hellopeter.com – 20

3. Advertensie op blog – 20 per maand

4. Eenmalige produk aankoop vanaf instansie – punte is gelyk aan die rand waarde

5. Maandelikse bydreas tot instansies – punte is gelyk aan rand waarde vir elke maand

Reels:

1. As 2 van dieselfde borge deelneem, mag ek byvoorbeeld nie ‘n kontrak vanaf die een na die ander oorskakel nie. Dis vanselfsprekend want dis teenstreidig.

2. Behou bewyse van aankope. Instansies is geregtig om u te kontak om aankope te verifeer.

Leave a Reply