Boegie se vrou van die jaar – Natasha Sutherland

natasha.jpg

 Die spreekwoordelike “Agter Elke Man”, een van Steve se grootste treffers, kan dit nie beter se nie. Natasha het Steve getem en hou hom op sy tone. Persoonlik dink ek dat Steve nie so ver sou kom sonder sy vrou aan sy sy nie. Vir haar maak publisiteit nie meer saak nie.  Families is tog waaroor die lewe gaan en hierdie paartjie is ‘n rolmodel daarvoor. Dis moelik om ‘n foto net van Natasha te kry, maar een soos hierbo is maklik.

Hulle het op die stel van Egoli verlief geraak en is op 8 September 1998 op St. Thomas in die Maagde-eilande getroud.

One Response

  1. ek dink Natasha is regtig n amazing persoon. sy is deur soveel hartseer. ek kom uit n verhouding uit waar die ou my amper doodgeskiet het, maar tog was ek so bang vir die “alleen” waarvan sy praat in haar boek Bittersoet. ek sien my waar sy was. ek wens ek kon haar my storie vertel en vir haar se dat die alleen
    regtig eendag heentemal verdwyn. sy moet vashou aan die Here se hand. die alleen is waar sy haarself volkome gaan ontdek.

Lewer kommentaar