Resolution Health

Die ondergenoemde is vanaf die Blou Bulle se webwerf en ek paste dit hier om aan u uit te wys hoekom hulle die Bulle borg:

The business relationship between the Blue Bulls and Resolution Health has already been in existence for more than three years. Resolution Health supports the medical team financially and has developed a capitation model for the players to ensure they are in a position to stay fit and healthy throughout the season.

The team physician, Dr. Tommie Smook says this gives them the opportunity to monitor the health and fitness throughout the season – without running out of medical scheme benefits halfway through the season.

“The fact that we had so little injuries during the last Currie Cup season and were thus in a position to choose any player for the team at any time, is due to the holistic approach that we are following by managing the total wellbeing of the players,” Smook said.

According to Smook the success of the business relationship between Resolution Health and the Blue Bulls is based on the shared qualities of leadership and passion.

This view is shared by the chairman of resolution Health, Jannie Kotzé. “The Blue Bulls are setting the pace in terms of preparation and conditioning of players, in other words they are breaking through the barriers of convention in the game.

We as Resolution Health Medical Scheme embrace innovation and change and implement these principles in the development of our products and services,” Kotzé said.

Visit the Resolution Health website www.resomed.co.za

Punte = 100

Op een of ander manier het hierdie post op die link uitgekom:

http://www.healthshackonline.com/healthblog/resolution-health/

10 punte daarvoor (Resolution Health word op The Health Shack geadverteer deur my toedoen, lekker)

Advertisements

13 Responses

  1. Nee man Boegie… jou blog gaan een groot lang advertensie wees vol punte. 😦

  2. Nee wat, ek gaan nog steeds my normale insrkywings doen.

  3. Hehehehe! Net 100 punte?! Ek skryf sommer drie sinne bollie dan kleim ek 100 000!

    Lekker game dié, Boegie. Laat dink my aan die helse dreuning wat ek eendag by ‘n buurman gehoor het. Toe ek oor die muur kyk, sit die laaitie daar op sy eie, en hy speel karretjies laat dit klink daar’s ‘n hele kleuterskool maatjies by hom!

  4. Ek hou baie van hierdie konsep. Ek is ‘n Stormer. So, kan ek eers deelneem as die Stormers wen? Kan jy nie dalk ‘n uitsondering maak nie.

  5. BTW…

    “…in other words they are breaking through the barriers of convention in the game.”

    Hulle doen nogal – veral hierdie seisoen! 😆

  6. Zane dankie vir jou navraag. Die Stormers speel baie goeie rugby die jaar. Hulle het ten minste ‘n rekord opgestel met die meeste SA wenne oorsee. Kom ons kyk of hulle in die semies kom dan praat ons weer.

  7. Ja, DGS, spot maar met ons. Verlede jaar het ons lekker met die Sharks gespot. Die Bulle speel nou vir die Springbok span. Jy kan nie stry nie, Bryan Habanna is finominaal.

  8. Jip, Bryan is fenominaal! Net in case jy nie geweet het nie, Boegie – ek is ook ‘n Bulls-ondersteuner. Maar ek weet wanneer hulle bollie speel… (Sien Super 14 log…)

  9. Pos Team P W D L PF PA PD TF TA BPts Pts
    1 Crusaders 7 7 0 0 248 73 175 33 8 5 33
    2 The Sharks 7 6 1 0 131 83 48 14 7 1 27
    3 Blues 8 5 0 3 227 171 56 27 21 4 24
    4 Chiefs 8 5 0 3 225 222 3 30 30 3 23
    5 Western Force 8 5 0 3 162 168 -6 18 21 3 23
    6 Waratahs 7 5 0 2 143 121 22 19 16 2 22
    7 Hurricanes 7 4 1 2 134 111 23 16 13 3 21
    8 Vodacom Stormers 7 3 0 4 134 125 9 14 10 6 18
    9 Brumbies 7 3 0 4 157 187 -30 21 23 4 16
    10 Reds 8 2 1 5 155 199 -44 19 23 2 12
    11 Vodacom Cheetahs 8 1 0 7 161 232 -71 21 30 7 11
    12 Highlanders 7 1 0 6 135 164 -29 16 21 6 10
    13 Vodacom Bulls 8 2 0 6 151 230 -79 13 29 2 10
    14 Auto & General Lions 7 1 1 5 118 195 -77 13 22 1 7
    Yip, ons is 13de. Maar het darem 2 verskonings. Ons kaptein het groener wievelde gesoek en ons afrigter het ons in die steek gelaat. Gelukkig is Spies terug maar dis net te laat.

  10. Dis die verskil tussen my en ander ondersteuners. As die Bulle swak speel dan dra en nog steeds my Blou Bul trui. Ek haal nie die stickers van my kar af nie want die Bulle kom weer.

  11. En SH? Kom hy ook weer?

  12. My donner DGS, dis ‘n skerp ene.

  13. Plesier Boegie! Kom daarvan as ‘n man tussen die skeermesse slaap. Maar dit antwoord nie my vraag nie…

    Hoekom het SH nie geblog vandag nie? Is daar drama waarvan ons nie weet nie?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s

%d bloggers like this: