Hulde aan legendes

Rus in vrede! Tot ons weer eendag mekaar sien. 

Gene Rockwell – 3 July 1998 

Ge Korsten – 29 September 1999 

Bles Briges – 24 March 2000  

Tolla van der Merwe – 7 August 2000  

Hansie Cronje – 1 June 2002 

Johannes Kerkorrel – 12 November 2002

Taliep Petersen – 16 December 2006 

Koos du Plessis – 15 Januarie 1984  http://www.koosduplessis.co.za/

Worsie Visser  Virginia Lee 

Cora-Marie 

Charles Jacobie 

Hansie Roodt 

Marie Gibson  Francois Hayes 

Sias Reyneke

Pieter Pieterse

Jan Spies

Koos Meyer Dulcie van den Bergh

Ettiene van Wyk – fietsrykampioen – oorlede 31/01/2007

David Rattray – geskiedkundige – oorlede 27/01/2007

Advertisements

11 Responses

  1. Boegie, Koos Doep se datum is 15 Januarie 1984, aldus sy webruimte met url: http://www.koosduplessis.co.za

    ‘n Mens sou oorweging kon skenk om skakels, waar moontlik, in te voeg?

    Groete
    Ding

  2. Where can I find any more information about Sias Reyneke

  3. Hi Corne
    I Googled Sias Reyneke and could not get any wiser. He and Gert van Tonder were known as Groep 2. If I get any further info I would post it here.

  4. Ek kan nie glo dat daar geen inligting beskikbaar is oor Sias Reyneke. Kan iemand dalk lig werp op die situasie.

  5. Sias Reinecke (23 April 1940 – 18 Oktober 1982) was ‘n legendariese Afrikaanse sanger wat ook deel van die sanggroep Groep Twee was. Hy is bekend vir treffers soos Sproeitjies, Die Seewind Bring Heimwee, Klein Karoo en Wie Sal Kom Nagsê. Reinecke wat in Randfontein woonagtig was, is op die ouderdom van 42 jaar aan ‘n hartaanval oorlede terwyl hy op toer was.

  6. Waaraan is Francois Hayes oorlede? En wanneer?

  7. Ek hoor nou vir die eerste keer van die dood van Francois Hayes. Is dit die waarheid? Wanneer en vat was die oorsaak. Ek was een van sy leerlinge toe hy nog skool gehou het en wou so graag weer met hom kontak maak.

  8. Francois Hayes bly hier in George. Hy leef nog !! Ons is goeie vriende.Hy is ook op Facebook.

    Gaston Lehmann.

  9. Soory Francios..as dit waar is dat hy oorlede is..hoor ek nou eers darvan..en is baie geskok..klink onwaar ook

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: