Hansie Cronje

Naas Botha se dat Hansie Cronje nie by die “Hall of Fame” geplaas gaan word nie.

Ek het baie van Hansie Cronje gehou en dink hy was ‘n briljante krieket speler. Maar ongelukkig moet ek saam met Naas Botha stem. Hy hoort nie in die “Hall of Fame” nie omdat sy wedstryd knoeiery SA en krieket se aangesig baie skade gedoen het. En die Proteas het nooit die wereld beker onder sy kapteinskap gewen nie – hulle was en is nog steeds chokers.

Sekere mense se dat Naas nie ‘n voet het om op te staan nie aangesien hy ‘n buite egtelike kind het. Maar dit is persoonlik, Hansie se wedstryd knoeiery was nie persoonlik, dit was te doene met sy beroep as kaptein.

Wat dink jy? 

Advertisements

Sportman van die week, Danielle Esterhuizen

dsteyn.jpg

Dale Steyn is as die speler van die reeks teen die Windies aangewys. Ek hou daarvan as ‘n bouler wit en hardegat begin raak. Hy het Vrydag 6 paaljies laat kantel om SA die toetsreeks in net 3 dae te wen.

polly.jpg

Terseldetyd wil ek ook hulde bring aan die legendariese Shaun Pollock wat uitgetree het. Dankie vir die fantastiese spel wat jy oor die jare gelewer het.

 danielle.jpg   danielleesterhuizensbrotherandricko.jpg

Danielle Esterhuizen, vermoor in 2006. Jy is so pragtig en weerloos. My hart is gebroke.

Danielle Esterhuizen, 5, wanted a Brat doll for Christmas but she was also looking for a present to buy Jesus. On Wednesday, 2006 she gave Jesus the ultimate gift, her life. http://stevehofmeyr.co.za/blog/?attachment_id=2030